7 En die wilde bulle+ sal saam met hulle val, en jong bulle saam met die sterkes;+ en hulle land sal deurdrenk word met bloed, en hulle stof sal vetterig gemaak word met die vet.”+
27 Maak al sy jong bulle van kant.+ Laat hulle afgaan om geslag te word.+ Wee hulle, want hulle dag het gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word!+