Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Botter van die beeste en melk van die kleinvee+

      Saam met die vet van ramme,

      En skaapramme, die ras van Basan, en bokramme+

      Saam met die niervet van koring;+

      En druiwebloed het jy as wyn bly drink.+

  • Psalm 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Talle jong bulle het my omsingel;+

      Die sterkes van Basan het my omring.+

  • Amos 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Hoor hierdie woord, o koeie van Basan,+ wat op die berg van Samariʹa+ is, wat die geringes te kort doen,+ wat die armes verdruk, wat vir hulle here sê: ‘Bring tog, en laat ons drink!’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel