Levitikus 26:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+ Deuteronomium 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie. Psalm 106:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En hy het hulle herhaaldelik in die hand van die nasies gegee,+Sodat hulle haters oor hulle sou heers,+
25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+
30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie.
41 En hy het hulle herhaaldelik in die hand van die nasies gegee,+Sodat hulle haters oor hulle sou heers,+