Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “En jy moet ’n altaar maak as ’n plek om reukwerk te brand;+ van akasiahout moet jy dit maak.

  • 1 Konings 7:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En Salomo het gaandeweg al die voorwerpe gemaak wat by die huis van Jehovah behoort het: die goue altaar+ en die tafel+ waarop die toonbrode was, van goud,

  • 2 Kronieke 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Salomo het al die voorwerpe+ gemaak wat in die huis van die ware God was, en die goue altaar+ en die tafels+ met die toonbrode daarop,

  • Openbaring 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ’n ander engel het daar aangekom en by die altaar+ gaan staan met ’n goue reukwerkhouer; en ’n groot hoeveelheid reukwerk+ is vir hom gegee om dit saam met die gebede van al die heiliges op die goue altaar te offer wat voor die troon was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel