Esegiël 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het toe gesien, en kyk! ’n stormwind+ het uit die noorde gekom, ’n groot wolkmassa+ en flikkerende vuur,+ en dit het ’n glans rondom gehad, en daaruit het iets geblink wat soos elektrum gelyk het, uit die vuur.+
4 En ek het toe gesien, en kyk! ’n stormwind+ het uit die noorde gekom, ’n groot wolkmassa+ en flikkerende vuur,+ en dit het ’n glans rondom gehad, en daaruit het iets geblink wat soos elektrum gelyk het, uit die vuur.+