Eksodus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+ Eksodus 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En vir die oë van die kinders van Israel was die aanskouing van Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur+ op die bergtop.
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
17 En vir die oë van die kinders van Israel was die aanskouing van Jehovah se heerlikheid soos ’n verterende vuur+ op die bergtop.