7 Verder het hy die gesnede beeld+ wat hy gemaak het, in die huis van die ware God gesit,+ waarvan God vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies+ het, sal ek my naam+ tot onbepaalde tyd vestig.+