Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.

  • Numeri 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Die kinders van Israel moet die pasgaoffer+ op die vasgestelde tyd+ daarvoor berei.

  • Numeri 28:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘En in die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, sal Jehovah se pasga wees.+

  • Deuteronomium 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Laat die maand Abib+ onderhou word, en jy moet die pasga vir Jehovah jou God vier,+ want in die maand Abib het Jehovah jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel