Eksodus 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet julle ongesuurde koeke eet tot die een-en-twintigste dag van die maand, in die aand.+ Levitikus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+
18 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet julle ongesuurde koeke eet tot die een-en-twintigste dag van die maand, in die aand.+
6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+