Josua 15:62 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 en Nibsan en die Soutstad en En-Gedi;+ ses stede en hulle nedersettings. 2 Kronieke 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het mense gekom en Joʹsafat meegedeel en gesê: “Daar het ’n groot menigte teen u gekom uit die gebied van die see, uit Edom;+ en kyk, hulle is in Haʹsason-Taʹmar, dit wil sê En-Gedi.”+
2 Toe het mense gekom en Joʹsafat meegedeel en gesê: “Daar het ’n groot menigte teen u gekom uit die gebied van die see, uit Edom;+ en kyk, hulle is in Haʹsason-Taʹmar, dit wil sê En-Gedi.”+