Genesis 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+ Numeri 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ‘Omdat Jehovah nie hierdie volk in die land kon bring wat hy aan hulle met ’n eed beloof het nie, het hy hulle in die wildernis doodgemaak.’+
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal voortdurend met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou saad sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die beëdigde verklaring nakom wat ek vir jou vader Abraham gesweer het:+
16 ‘Omdat Jehovah nie hierdie volk in die land kon bring wat hy aan hulle met ’n eed beloof het nie, het hy hulle in die wildernis doodgemaak.’+