19 die weg van ’n arend in die hemel, die weg van ’n slang op ’n rots, die weg van ’n skip in die hart van die see+ en die weg van ’n man met ’n meisie.+
14 En elkeen het vier gesigte gehad.+ Die eerste gesig was die gesig van die gerub, en die tweede gesig was die gesig van ’n mens,+ en die derde was die gesig van ’n leeu, en die vierde was die gesig van ’n arend.+