Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+

  • Esegiël 11:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘“Maar wat dié betref wie se hart in hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge wandel,+ hulle weg sal ek beslis op hulle hoof laat neerkom”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’”+

  • Esegiël 16:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 “‘Omdat jy nie aan die dae van jou jeug gedink het nie+ en jy my weens al hierdie dinge ontstig het+—ja, kyk, ek sal ook jou weg op jou hoof laat neerkom’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en jy sal beslis geen losbandige gedrag naas al jou verfoeilike dinge beoefen nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel