4 En ek het toe gesien, en kyk! ’n stormwind+ het uit die noorde gekom, ’n groot wolkmassa+ en flikkerende vuur,+ en dit het ’n glans rondom gehad, en daaruit het iets geblink wat soos elektrum gelyk het, uit die vuur.+
27 En ek het iets soos die gloed van elektrum+ gesien, en dit het gelyk of daar rondom vuur daarin is,+ van wat soos sy heupe gelyk het en boontoe; en van wat soos sy heupe gelyk het en ondertoe het ek iets gesien wat soos vuur gelyk het, en hy het ’n glans rondom gehad.