Esegiël 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.
4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.