Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 ’n Toorngloed het my aangegryp weens die goddeloses+

      Wat u wet verlaat.+

  • Esegiël 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het vir hom gesê: “Trek deur die stad, deur Jerusalem, en jy moet ’n merk maak op die voorkoppe van die mense wat sug en steun+ oor al die verfoeilike dinge wat daarin gedoen word.”+

  • Esegiël 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Sy priesters het my wet geweld aangedoen,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Tussen die heilige en die gewone+ het hulle geen onderskeid gemaak nie,+ en tussen die onreine en die reine het hulle geen verskil bekend gemaak nie,+ en vir my sabbatte het hulle hulle oë verberg,+ en ek word onder hulle ontheilig.+

  • Hosea 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 My volk sal beslis tot swye gebring word, omdat daar geen kennis is nie.+ Omdat jy die kennis verwerp het,+ sal ek jou ook verwerp sodat jy my nie as priester sal dien nie;+ en omdat jy die wet van jou God bly vergeet,+ sal ek, ja ek, jou kinders vergeet.+

  • Amos 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Juda,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle die wet van Jehovah verwerp het+ en sy voorskrifte nie onderhou het nie; maar hulle leuens,+ wat hulle voorvaders gevolg het, het hulle voortdurend laat dwaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel