Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+

  • Psalm 120:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Skerpgemaakte pyle van ’n sterk man,+

      Saam met brandende kole van die besemstruike.+

  • Psalm 140:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Laat brandende kole op hulle afgegooi word.+

      Laat hulle in die vuur gewerp word,+ in waterkuile, sodat hulle nie kan opstaan nie.+

  • Openbaring 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar die engel het dadelik die reukwerkhouer geneem, en hy het dit met vuur+ van die altaar gevul en dit na die aarde geslinger.+ En daar het donderslae+ gekom en stemme en weerligstrale+ en ’n aardbewing.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel