16 En op die derde dag, toe dit oggend word, het daar donderslae en weerligstrale gekom,+ en ’n swaar wolk+ op die berg en ’n baie harde geluid van ’n horing,+ sodat die hele volk wat in die kamp was, begin bewe het.+
5 En uit die troon gaan daar weerligstrale+ en stemme en donderslae+ uit; en daar is sewe vuurlampe+ wat voor die troon brand, en hulle beteken die sewe geeste+ van God.
4 En toe die sewe donderslae praat, het ek op die punt gestaan om te skryf; maar ek het ’n stem uit die hemel+ hoor sê: “Verseël die dinge+ wat die sewe donderslae gesê het, en moet dit nie neerskryf nie.”
18 En daar het weerligstrale en stemme en donderslae gekom, en ’n groot aardbewing+ het plaasgevind soos daar nie plaasgevind het sedert daar mense op die aarde gekom het nie,+ só ’n omvangryke aardbewing,+ só groot.