Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die sewentig ouer manne geplaas. En toe die gees op hulle gaan rus, het hulle as profete opgetree; maar hulle het dit nie weer gedoen nie.+

  • 1 Samuel 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die gees+ van Jehovah sal beslis oor jou werksaam word, en jy sal beslis saam met hulle as ’n profeet spreek+ en in ’n ander mens verander word.

  • Esegiël 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En gees het in my begin kom die oomblik toe hy met my praat,+ en dit het my uiteindelik op my voete laat staan sodat ek die Een kon hoor wat met my praat.+

  • Esegiël 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het gees in my gekom+ en my op my voete laat staan,+ en hy het met my begin praat en vir my gesê:

      “Kom, sluit jou toe in jou huis.

  • Miga 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek daarenteen het vol krag geword, met die gees van Jehovah, en geregtigheid en mag,+ om aan Jakob sy opstandigheid te verkondig en aan Israel sy sonde.+

  • 2 Petrus 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel