Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 30:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die hand van die ware God was ook in Juda om hulle een hart+ te gee om die gebod+ van die koning en die vorste in die saak van Jehovah+ uit te voer.

  • Jeremia 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal hulle ’n hart gee om my te ken,+ dat ek Jehovah is; en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word, want hulle sal tot my terugkeer met hulle hele hart.+

  • Jeremia 32:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En ek sal hulle een hart+ en een weg gee om my altyd te vrees, hulle ten goede en hulle kinders ná hulle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel