Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 43:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En kyk! die heerlikheid+ van die God van Israel het uit die ooste gekom,+ en sy stem was soos die stem van baie waters;+ en die aarde het geblink weens sy heerlikheid.+

  • Openbaring 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en sy voete was soos fyn koper+ wanneer dit in ’n oond gloei; en sy stem+ was soos die geluid van baie waters.

  • Openbaring 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het ’n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters+ en soos die geluid van harde donder; en die geluid wat ek gehoor het, was soos van sangers wat hulleself op die harp+ begelei en op hulle harpe speel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel