Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+

  • Esegiël 10:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.

  • Habakuk 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovah soos die waters die see bedek.+

  • Openbaring 21:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel