Jesaja 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want dit is die dag wat aan Jehovah van die leërs behoort.+ Dit is oor elkeen wat homself verhef en verwaand is en oor elkeen wat verhewe of laag is;+ Joël 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Ag, die dag;+ want die dag van Jehovah is naby,+ en soos ’n plundering van die Almagtige sal dit kom!
12 Want dit is die dag wat aan Jehovah van die leërs behoort.+ Dit is oor elkeen wat homself verhef en verwaand is en oor elkeen wat verhewe of laag is;+
15 “Ag, die dag;+ want die dag van Jehovah is naby,+ en soos ’n plundering van die Almagtige sal dit kom!