Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “WEEKLAAG, want die dag van Jehovah is naby!+ As ’n plundering van die Almagtige af sal dit kom.+

  • Jeremia 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En dié dag behoort aan die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, die dag van wraak om hom op sy teenstanders te wreek.+ En die swaard sal beslis verslind en hom versadig en hom vol drink aan hulle bloed, want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n offerande+ in die land van die noorde, by die Eufraatrivier.+

  • Esegiël 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle sal beslis nie in die gapings opklim nie,+ en ook sal julle nie ’n klipmuur vir die huis van Israel bou,+ om in die dag van Jehovah in die stryd stand te hou nie.”+

  • Amos 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “‘Wee dié wat smag na die dag van Jehovah!+ Wat sal die dag van Jehovah dan vir julle beteken?+ Dit sal duisternis wees en geen lig nie,+

  • 1 Tessalonisense 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want julle weet self heel goed dat Jehovah se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel