Jeremia 29:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “Stuur na al die ballinge+ en sê: ‘Só het Jehovah oor Semaʹja van Neheʹlam gesê: “Omdat Semaʹja vir julle geprofeteer het, maar ek hom nie gestuur het nie, en hy julle op leuens wou laat vertrou,+
31 “Stuur na al die ballinge+ en sê: ‘Só het Jehovah oor Semaʹja van Neheʹlam gesê: “Omdat Semaʹja vir julle geprofeteer het, maar ek hom nie gestuur het nie, en hy julle op leuens wou laat vertrou,+