Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+

  • Jeremia 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle gehardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.+

  • Jeremia 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die profeet Jeremia het vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+

  • Esegiël 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “‘Omdat julle onwaarheid gespreek en ’n leuen in ’n visioen gesien het, daarom, kyk, ek is teen julle’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”

  • 2 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel