Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 57:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daar is geen vrede”, het my God gesê, “vir die goddeloses nie.”+

  • Jeremia 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Jeremia 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hulle probeer om die breuk van die dogter van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: “Daar is vrede! Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel