Jeremia 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+ Jeremia 28:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wat die profeet betref wat van vrede profeteer,+ wanneer die woord van die profeet bewaarheid word, sal die profeet bekend word wat Jehovah waarlik gestuur het.”+
14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+
9 Wat die profeet betref wat van vrede profeteer,+ wanneer die woord van die profeet bewaarheid word, sal die profeet bekend word wat Jehovah waarlik gestuur het.”+