14 “Want hierdie nasies wat jy uit hulle besitting verdryf, het geluister na dié wat die toorkuns beoefen+ en na dié wat waarsê;+ maar wat jou betref, Jehovah jou God het jou nie so iets gegee nie.+
25 Ek verydel die tekens van leë praatjiesmakers, en dit is Ek wat waarsêers waansinnig laat optree;+ wat wyses agteruit laat wyk en wat selfs hulle kennis in dwaasheid verander;+
6 ‘Daarom sal julle nag hê,+ sodat daar geen visioen sal wees nie;+ en julle sal duisternis hê, sodat julle geen waarsêery sal beoefen nie. En die son sal beslis oor die profete ondergaan, en die dag sal oor hulle donker word.+