Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘Hulle silwer sal hulle op die strate gooi, en hulle goud sal iets afskuweliks word. Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle kan verlos in die dag van Jehovah se grimmigheid nie.+ Hulle siel sal hulle nie versadig nie, en hulle ingewande sal hulle nie vul nie, want dit het ’n struikelblok geword wat hulle oortreding veroorsaak.+

  • Openbaring 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘Nietemin het ek ’n paar dinge teen jou, dat jy daar diegene het wat vashou aan die leer van Biʹleam,+ wat vir Balak+ geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te lê, om afgodsoffers te eet en om hoerery te pleeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel