Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan, en ek sal beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+

  • Jeremia 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Waarlik, u het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’,+ en die swaard het tot aan die siel gereik.”

  • 2 Tessalonisense 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel