Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+

      Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+

      En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+

      En olie uit ’n vuurkliprots;+

  • 2 Samuel 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+

  • 1 Konings 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat Salomo betref, hy was heerser oor al die koninkryke van die Rivier+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het geskenke gebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel