Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 57:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit.+ Want weg van my het jy jou ontbloot en opgeklim; jy het jou bed ruim gemaak.+ En jy het vir jou ’n verbond met hulle gesluit. Jy het ’n bed saam met hulle liefgehad.+ Die manlike orgaan het jy aanskou.

  • Esegiël 16:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En jy het prostitusie gepleeg met die kinders van Egipte,+ jou bure wat groot van vlees is,+ en jy het aangehou om jou prostitusie oorvloedig te maak om my aanstoot te gee.

  • Esegiël 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En sy het ’n wellustige begeerte bly koester soos byvrouens wat behoort aan hulle wie se vleeslike lid soos die vleeslike lid van esels is en wie se geslagsorgaan soos die geslagsorgaan van hingste is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel