Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Daarbenewens het farao Nego Elʹjakim,+ die seun van Josiʹa, in die plek van sy vader Josiʹa koning gemaak en sy naam na Joʹjakim verander; en Joʹahas het hy saamgeneem en toe na Egipte gebring, waar hy uiteindelik gesterf het.+

  • Jesaja 30:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 wat vertrek om na Egipte af te gaan+ en wat my mond nie geraadpleeg het nie,+ om in die vesting van Farao skuiling te soek en in die skaduwee van Egipte toevlug te soek!+

  • Jesaja 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die vesting van Farao sal vir julle ’n rede tot skaamte word,+ en die toevlug in die skaduwee van Egipte ’n oorsaak van vernedering.+

  • Jeremia 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Waarom beskou jy dit as iets baie onbeduidends dat jy jou weg verander?+ Ook oor Egipte sal jy beskaamd staan,+ net soos jy oor Assiʹrië beskaamd gestaan het.+

  • Klaagliedere 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Aan Egipte+ het ons die hand gegee,+ aan Assiʹrië,+ om met brood versadig te word.

  • Esegiël 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek het vir hulle gesê: ‘Gooi weg, elkeen die walglike dinge van sy oë,+ en moet julle nie met die drekgode van Egipte verontreinig nie.+ Ek is Jehovah julle God.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel