Deuteronomium 32:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+ Hosea 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+
13 Hy het hom voortdurend op die aarde se hoogtes laat ry,+Sodat hy die opbrengs van die veld geëet het.+En hy het hom voortdurend heuning uit ’n groot rots laat suig,+En olie uit ’n vuurkliprots;+ Hosea 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+
8 Maar sy het nie erken+ dat ek aan haar die graan+ en die soet wyn en die olie gegee het nie, en dat ek silwer vir haar oorvloedig laat wees het nie, en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.+