Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want Jehovah se weg was om hulle hart wederstrewig te laat word,+ sodat hulle teen Israel oorlog sou verklaar, dat hy hulle aan vernietiging kon oorgee, sodat hulle geen gunstige oorweging sou ontvang nie,+ maar dat hy hulle kon verdelg, net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • Psalm 95:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Moet julle julle hart nie verhard soos by Meʹriba,+

      Soos op die dag van Massa in die wildernis nie,+

  • Esegiël 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar wat die huis van Israel betref, hulle sal nie na jou wil luister nie, want hulle wil nie na my luister nie;+ omdat die hele huis van Israel hardkoppig en hard van hart is.+

  • Hebreërs 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 terwyl daar gesê word: “Vandag, as julle na sy stem luister,+ moet julle julle harte nie verhard soos die keer toe bitter toorn veroorsaak is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel