Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Jehovah vir Samuel gesê:+ “Luister na die stem van die volk met betrekking tot alles wat hulle vir jou sê;+ want nie jou het hulle verwerp nie, maar my het hulle verwerp om nie koning+ oor hulle te wees nie.

  • Jeremia 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘Maar julle het nie na my geluister nie’, is die woord van Jehovah, ‘met die bedoeling om my aanstoot te gee met die werk van julle hande, tot rampspoed vir julle.’+

  • Lukas 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Wie na julle luister,+ luister na my ook. En wie julle verontagsaam, verontagsaam my ook. Wat meer is, wie my verontagsaam, verontagsaam+ ook hom wat my uitgestuur het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel