Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+

  • Psalm 78:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 En hulle het hom bly aanstoot gee met hulle hoogtes,+

      En met hulle gesnede beelde het hulle hom tot jaloesie bly opwek.+

  • Jesaja 57:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 dié wat die hartstog prikkel onder groot bome,+ onder elke blaarryke boom,+ wat die kinders in die stroomvalleie onder die skeure van die kranse slag?+

  • Jeremia 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+

  • Jeremia 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Slaan jou oë op na die gebaande weë en kyk.+ Waar is jy nie verkrag nie?+ Langs die paaie het jy vir hulle gesit, soos ’n Arabier in die wildernis;+ en jy hou aan om die land met jou dade van prostitusie en met jou slegtheid te besoedel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel