Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hou jou voet terug, sodat dit nie kaalvoet word nie, en jou keel, sodat dit nie dors word nie.+ Maar jy het gesê: ‘Dit is hopeloos!+ Nee, maar ek het verlief geraak op vreemdelinge,+ en ek sal agter hulle aan loop.’+

  • Jeremia 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daar is ’n gesegde: “As ’n man sy vrou wegstuur en sy van hom af weggaan en ’n ander man s’n word, moet hy dan nog na haar terugkeer?”+

      Is daardie land nie gewis besoedel nie?+

      “En jy het met baie metgeselle prostitusie gepleeg;+ en sou daar ’n terugkeer tot my wees?”+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ‘Waarlik, soos ’n vrou haar metgesel verraderlik verlaat het,+ so het julle, o huis van Israel, verraderlik met my gehandel’,+ is die woord van Jehovah.”

  • Hosea 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jehovah het vir my gesê: “Gaan weer eens, bemin ’n vrou wat deur ’n metgesel bemin word+ en egbreuk pleeg, soos in die geval van Jehovah se liefde vir die kinders van Israel+ terwyl hulle hulle tot ander gode wend+ en lief is vir rosynekoeke.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel