8 “Wat meer is, jy het nie gehoor nie,+ ook het jy nie geweet nie, en ook is jou oor van daardie tyd af nie geopen nie. Want ek weet goed dat jy vir seker verraderlik bly handel het,+ en ’n ‘oortreder van die moederskoot af’ is jy genoem.+
7 Hulle het verraderlik met Jehovah gehandel,+ want hulle het die vader van vreemde kinders geword.+ Nou sal ’n maand hulle met hulle eiendom verslind.+
11 Juda het verraderlik gehandel, en iets verfoeiliks is in Israel en in Jerusalem gepleeg;+ want Juda het die heiligheid van Jehovah, wat Hy liefgehad het, ontheilig,+ en hy het die dogter van ’n vreemde god as bruid in besit geneem.+