16 Wat al die dapper manne betref, seweduisend, en die vakmanne en die bouers van verskansings, duisend, al die sterk manne wat oorlog kon voer, die koning van Babilon het hulle as ballinge na Babilon gebring.+
25 En ek sal jou gee in die hand van dié wat jou siel soek+ en in die hand van dié vir wie jy bang is en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en in die hand van die Galdeërs.+