Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het teen die stad gekom, terwyl sy knegte dit beleër het.+

  • 2 Konings 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat al die dapper manne betref, seweduisend, en die vakmanne en die bouers van verskansings, duisend, al die sterk manne wat oorlog kon voer, die koning van Babilon het hulle as ballinge na Babilon gebring.+

  • Esra 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar omdat ons vaders die God van die hemel vertoorn het,+ het hy hulle oorgegee+ in die hand van Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, die Galdeër,+ en hy het hierdie huis verwoes+ en die volk in ballingskap na Babilon weggevoer.+

  • Spreuke 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat vir die goddelose skrikwekkend is—dit sal oor hom kom;+ maar die begeerte van die regverdiges sal toegestaan word.+

  • Jeremia 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Jehovah het my getoon, en kyk! twee mandjies vye wat voor die tempel van Jehovah neergesit is, nadat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en die vorste van Juda en die vakmanne+ en die bouers van verskansings uit Jerusalem in ballingskap weggevoer het, om hulle na Babilon te bring.+

  • Jeremia 27:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie saamgeneem het toe hy Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim, die koning van Juda, uit Jerusalem in ballingskap na Babilon weggevoer het nie, saam met al die edeles van Juda en Jerusalem;+

  • Jeremia 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 nadat koning Jegonʹja+ en die dame+ en die hofbeamptes, die vorste van Juda en Jerusalem,+ en die vakmanne en die bouers van verskansings+ uit Jerusalem weg is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel