1 Konings 18:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En die hand van Jehovah was op Eliʹa,+ sodat hy sy heupe omgord het+ en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop het.+ 2 Konings 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En gaan haal julle nou vir my ’n snaarinstrumentspeler.”+ En net toe die snaarinstrumentspeler speel, het die hand+ van Jehovah op hom gekom. Esegiël 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die gees het my meegevoer+ en my weggeneem, sodat ek gegaan het, verbitterd in die woede van my gees, en die hand van Jehovah op my was sterk.+
46 En die hand van Jehovah was op Eliʹa,+ sodat hy sy heupe omgord het+ en die hele pad tot by Jisʹreël voor Agab uit gehardloop het.+
15 En gaan haal julle nou vir my ’n snaarinstrumentspeler.”+ En net toe die snaarinstrumentspeler speel, het die hand+ van Jehovah op hom gekom.
14 En die gees het my meegevoer+ en my weggeneem, sodat ek gegaan het, verbitterd in die woede van my gees, en die hand van Jehovah op my was sterk.+