3 het die woord van Jehovah uitdruklik gekom+ tot Eseʹgiël,+ die seun van Busi, die priester, in die land van die Galdeërs,+ by die Kebarrivier, en die hand van Jehovah het daar op hom gekom.+
8En in die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde dag van die maand, het ek in my huis gesit, en die ouer manne van Juda het voor my gesit,+ toe die hand van die Soewereine Heer Jehovah daar op my geval het.+