16 U woorde is gevind en ek het hulle opgeëet;+ en u woord word vir my die verheuging+ en die blydskap van my hart;+ want u naam is oor my uitgeroep,+ o Jehovah, God van die leërs.+
9 En ek het na die engel toe gegaan en vir hom gesê om die boekrolletjie vir my te gee. En hy het vir my gesê: “Neem dit en eet dit op,+ en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees soos heuning.”