Esegiël 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘“Daarom sal vaders kinders in jou eet,+ en kinders sal hulle vaders eet, en ek sal strafgerigte in jou voltrek en die res van jou in alle windrigtings verstrooi.”’+ Esegiël 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En almal wat as ’n hulp rondom hom is, en al sy krygsbendes, sal ek in alle windrigtings verstrooi;+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+
10 “‘“Daarom sal vaders kinders in jou eet,+ en kinders sal hulle vaders eet, en ek sal strafgerigte in jou voltrek en die res van jou in alle windrigtings verstrooi.”’+
14 En almal wat as ’n hulp rondom hom is, en al sy krygsbendes, sal ek in alle windrigtings verstrooi;+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+