Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Deuteronomium 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah sal julle beslis onder die volke verstrooi,+ en van julle sal daar inderdaad min oorbly+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf.

  • Deuteronomium 28:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 “En Jehovah sal jou beslis onder al die volke verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal jy ander gode moet dien, hout en klip,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie.

  • Nehemia 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Dink asseblief aan+ die woord wat u u kneg Moses beveel het deur te sê: ‘As julle ontrou handel, sal ek julle onder die volke verstrooi.+

  • Esegiël 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En almal wat as ’n hulp rondom hom is, en al sy krygsbendes, sal ek in alle windrigtings verstrooi;+ en ’n swaard sal ek agter hulle uittrek.+

  • Esegiël 17:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wat al sy vlugtelinge in al sy krygsbendes betref, deur die swaard sal hulle val, en dié wat oorbly, sal in alle windrigtings verstrooi word.+ En julle sal moet weet dat ek, Jehovah, dit gespreek het.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel