Psalm 100:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+ Handelinge 17:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+
3 Weet dat Jehovah God is.+Ons is deur hom gemaak, nie deur onsself nie.+Ons is sy volk en die skape van sy weiding.+
26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+