Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Moenie die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal julle van hulle land nie eens die breedte van ’n voetsool gee nie; want ek het die berg Seïr aan Esau as ’n besitting gegee.+

  • Deuteronomium 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en jy sal vlak voor die kinders van Ammon kom. Moenie hulle lastig val of die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal jou niks van die land van die kinders van Ammon as ’n besitting gee nie, omdat ek dit aan die kinders van Lot as ’n besitting gegee het.+

  • Deuteronomium 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+

      Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+

      Het hy die grens van die volke vasgestel+

      Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+

  • Jesaja 34:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Hy het vir hulle die lot gewerp, en sý hand het met die meetsnoer die plek aan hulle toebedeel.+ Tot onbepaalde tyd sal hulle dit in besit neem; van geslag tot geslag sal hulle daarin woon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel