Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het derhalwe my byvrou gegryp en haar opgesny en haar na elke gebied van Israel se erfdeel gestuur,+ omdat hulle hulle losbandig gedra het+ en skandelike dwaasheid in Israel bedryf het.+

  • Psalm 26:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 In wie se hande daar losbandige gedrag is,+

      En wie se regterhand vol omkopery is.+

  • Spreuke 10:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Vir die sot is dit soos vermaak om losbandig te wees,+ maar wysheid is vir die man met onderskeidingsvermoë.+

  • Jeremia 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 jou dade van egbreuk+ en jou gerunnik,+ jou losbandigheid in prostitusie. Op die heuwels, in die veld het ek jou walglike dinge gesien.+ Wee jou, o Jerusalem! Jy kan nie rein wees nie+—ná hoe lank nog?”+

  • Esegiël 16:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En kyk! ek sal beslis my hand teen jou uitsteek+ en jou toegewese deel verminder+ en jou oorgee aan die sielsbegeerte+ van die vroue wat jou haat,+ die dogters van die Filistyne,+ die vroue wat weens jou weg van losbandige gedrag verneder is.+

  • 2 Petrus 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en hy die regverdige Lot verlos het,+ wat baie ontsteld was oor die wettrotserende mense se oorgawe aan losbandige gedrag+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel